https://lowvelder.co.za/wp-content/uploads/sites/44/2019/11/Louis-die-Laeveld-leeu.jpg

Bekende tekenkunstenaar van die Laeveld sterf

Die bekende Laeveldse tekenkunstenaar en vader van Louis die Laeveld leeu, Wim Bosman is gister dood.

by

Bosman  het die afgelope jare by sy familie aan die Rand, en later op Leeudoringstad, waar hy dood is, gewoon.

Die strokieskarakter Leeu die Laeveld Leeu, was lank ‘n bekende in die Laevelder.

Op die stadium is daar geen reëlings vir ‘n begrafnisdiens nie en sy as sal moontlik later tydens ‘n private geleentheid in die Laeveld gestrooi word.

Sien ons uitgawe van Dinsdag, 3 Desember vir ‘n huldeblyk.

LEES OOK: Kersfeeskos vir behoeftige gemeenskapslede

https://lowvelder.co.za/wp-content/uploads/sites/44/2019/11/2015-12-24-11.13.59-800x267.jpg
https://lowvelder.co.za/wp-content/uploads/sites/44/2019/11/2015-12-24-13.18.36-800x256.jpg
https://lowvelder.co.za/wp-content/uploads/sites/44/2019/11/LOUIS-DIE-LAEVELD-LEEU-1976--800x267.jpg